Hamlet Kuns- en Kultuur Fees

Saturday, 26 October 2019
Western CapeFD Conradie Sportgronde

Details

Soos ons die dae aftel na #hkkf wil ons julle herhinner wat ons alles het om te bied die jaar.

 

Neem gerus aan ons 40km MTB, inskrywings kan nog op dag ook gedoen word. Alle fietsry liefhebbers sal die roete geniet.

 

Die roete is tussen deur die omliggende plase naby die feesterrein in Hamlet.

 

Posted Image

Venue

FD Conradie Sportgronde, Western Cape
Get directions