SALIRE Sportsware - Liquidated????

Riaanoster's Photo Riaanoster 13 Sep 2017

Hi there guys !

I'm going to explain this in Afrikaans and would like some feedback:

Ek het 'n paar maande terug SALIRE genader om MTB Kits vir my maatskappy te laat maak vir kliente / vriende en ek wou graag 2 kits aan 2 jong skool seuns skenk.

Na 'n gestoei en huiwer oor die soort kit en bibs wat ek wil maak het ek wel goeie diens van hulle ontvang,. Keuse het ons gemaak op die ou einde vir die kits wat ons wil he en so ook die deposito betaal.

Nou wanneer dit naby aflewering kom kry ek niemand in die hande nie en nie een van hulle reageer op emails nie, ter selfde tyd sien ek ook geen Facebook page van hulle nie.

Ek neem aan die mense is weg met 'n paar mense se geld nadat hulle op gemors het met laas jaar se Wines2Whales met die sizes van hemde.

Enige een daar buite wat hulle in dieselfde situasie met SALIRE bevind? Want dis klomp geld en my besigheid se naam word ook sleg gemaak!

Sal graag julle terugvoering wil hoor.
Reply

Iwan Kemp's Photo Iwan Kemp 14 Sep 2017

AS FAR AS I KNOW

 

They have closed their doors.

 

My neighbour ordered kit for their W2W team which they paid for before doors closed and was never delivered, but somehow their bank reversed the transaction. 

 

Have also heard from one or two other industry people that they have closed.

Reply

Riaanoster's Photo Riaanoster 14 Sep 2017

I will check with FNB if they are able to reverse mine as well. Thanks

Reply